Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.... more
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.
February 03, 2025GOD Goed Geld deur Frieda van den Heever"Van God durf ek skaars praat: ek ken hom min,al ken hy my tot in die laaste selen laaste selfbedrog …” NP van Wyk Louw...more22minPlay
January 27, 2025Lewensvrae: "Met wie is jy op pad?" deur Theo Geyser"You can develop a healthy, robust community that lives right with God and enjoy its results only if you do the hard work of getting along with each other, and treating each other with dignity and honor.” Galatians 3:18...more34minPlay
January 21, 2025Lewensvrae: "Waarheen is ek op pad? deur Theo Geyser"Jou roeping lê nie in die ontdekking van een of ander voorkennis nie, maar in die nederige oorgawe aan geloof en liefde, reg binne die omstandighede waarin jy jouself bevind – of jy dit gekies het al dan nie."...more25minPlay
January 13, 2025Lewensvrae: "Wie is ek?" deur Frieda van den HeeverDie geheim van my identiteit is weggesteek in die liefde en genade van God. Daarom is daar net een “probleem” waarop my hele bestaan, my vrede en my heilsaamheid berus: om myself te ontdek in die ontdekking van God....more24minPlay
January 08, 2025Op eie akkoord: Kinders van die Wind deur Theo Geyser“The place where God calls you to is the place where your deep gladness and the world’s deep hunger meet.” - Frederick Buechner...more17minPlay
January 08, 2025Herberge, Herders, Tente en Tempels deur Deon Meiring“A kind of intimacy develops when men and women walk and talk together, with no immediate agenda or assigned task except eventually getting to their destination and taking their time doing it.” – Eugene Peterson...more10minPlay
January 08, 2025Vleeswording (Kersdiens) deur Frieda van den Heever“En die Woord het vlees geword en het onder ons gewoon – en ons het sy heerlikheid aanskou, ‘n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat vol van die Vader kom – vol van genade en waarheid.” Joh. 1:14”...more18minPlay
January 08, 2025Wag deur Theo Geyser“In 'n wêreld wat ons aanmoedig om voortdurend te doen, is die gawe van wag 'n radikale daad. Dit is 'n uitnodiging om stil te staan, om te luister, om te wees. Om te wag is om ons verlangens te verdiep, om geduld te kweek, en om onsself oop te stel vir die onmoontlike.”...more13minPlay
January 08, 2025Ontevrede op aarde deur Deon Meiring”The story of Jesus does not enable us to stretch ourselves up to God; it declares that God has come down to us, to meet us in our dust and ashes.” – N.T. Wright”...more12minPlay
December 09, 2024Redding deur Frieda van den Heever"Jesus min my - dit is my heil, dis my redding, dis my salige lot. Nou..."...more20minPlay
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.