Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.... more
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.
March 04, 2024Trek die leisels in... met jou kos deur Theo GeyserFor he satisfies the longing soul, and the hungry soul he fills with good things. Psalm 107:9......more31minPlay
February 26, 2024Verlange en Vergenoegdheid... Leef met Paradokse deur Frieda van den HeeverFor he satisfies the longing soul, and the hungry soul he fills with good things. Psalm 107:9......more24minPlay
February 19, 2024Spoed en Slakkepas... Leef met Paradokse deur Theo Geyser"Hoe vind mens die balans tussen spoed en stadig-wees?"...more25minPlay
February 12, 2024Skoonlief en die Ondier... Leef met Paradokse met Frieda van den Heever"Skoonheid is altyd ‘n diep uitnodiging. Dit wys na die ewigheid, die onbegryplike, die wydte en wildheid van God. In Ps. 139 sê die Psalmdigter, “Your thoughts – how rare, how beautiful! God, I’ll never comprehend them!” As jy dit ten volle kan begryp, is dit nie skoonheid nie."...more24minPlay
February 05, 2024Bitterlekker... Leef met Paradokse deur Theo Geyser"Paradokse in die lewe is moeilik. Die lewe is bitter en soms ook lekker. Ons vermy bitter, en glo as ons die bitter kan besweer daar meer lekker in die lewe sal wees…"...more24minPlay
January 30, 2024Wat vra hoop nou van my? deur Frieda van den Heever"Hoop is die geestelike krag vir ‘n “suksesvolle” lewe (vol liefde en geloof) as skepsels wat aan die een kant die goddelike vermoë ingegee is om die toekoms te kan verbeel, maar aan die ander kant sit met die menslike onvermoë om die toekoms te kan beheer…"...more24minPlay
January 22, 2024Wat vra geloof nou van my? deur Theo Geyser"Jy kan geloof hê en ook onseker wees. Waarom sterf ‘n gewone soldaat sonder vrees en Jesus sterf met vrees en onsekerheid? Ons geloof werk soos Petrus wat op die water loop. Soms loop jy en soms sink jy…"...more21minPlay
January 15, 2024Wat vra liefde nou vir my? deur Theo Geyser"Jesus wil Sy liefde aan Petrus toon deur sy voete te was en diensbaar te wees, en Petrus weier hierdie liefde. Jakob, net soos Petrus, worstel met ‘n engel en weet nie dat hy met die God van liefde veg nie. Dit vind hy eers uit die volgende dag toe hy besef dat dit God was wat hom besoek het. Waarom veg ons die liefde wat ons so nodig het?"......more18minPlay
January 10, 2024Wat Laat Jou Siel Sing? deur Theo GeyserWat Laat Jou Siel Sing? deur Theo Geyser by InVia Gemeente...more17minPlay
FAQs about InVia Gemeente:How many episodes does InVia Gemeente have?The podcast currently has 851 episodes available.