Kosmos 94.1 Landbou

Invoer tariewe op buitelandse hoender.


Listen Later

Die Suid Afrikaanse regering het bekend gemaak dat daar in die toekoms invoer tariewe op buitelandse hoender gehef sal word. Izaak Breitenbach, die Algemene Bestuurder van die Suid Afrikaanse Pluimveevereniging is ons gas:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1