Kosmos 94.1 Landbou

Invoere daal effe, maar geen verligting nie


Listen Later

Invoere van hoender in Suid-Afrika het afgeneem met 122 ton wat natuurlik goeie nuus is vir die buurland se produsente omdat dit meer markruimte vir hulle skep. Namibië het ook uitdagings in die verband omdat ingevoerde hoender baie goedkoper kan verkoop as plaaslik geproduseerde hoender. Ian Collard, die Voorsitter van die NMI Groep van Maatskappye is ons gas.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1