Nuus

IPC eis verskoning van ECN, en sê verklaring moet teruggetrek word


Listen Later

Die Independent Patriots for Change het uitlatings van die Verkiesingskommissie van Namibië skerp veroordeel wat sê die party se indien van nominasies vir die komende streeks- en plaaslike owerheidsverkiesing voldoen nie aan die bepalings van die Kieswet nie. Die IPC sê die ECN se aantygings is vals, misleidend en venynig. Die party dring aan op ‘n verskoning en eis dat die ECN sy mediaverklaring in die verband terugtrek. Kosmos 94.1 Nuus het met Imms Nashinge, die party se parlementêre leier, gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings