Nuus

Iran-oorlog en Bitcoin: Kenner gee oorsig


Listen Later

Die oorlog in die Midde-Ooste het markte erg deurmekaar gemaak met beleggers wat veilige beleggings soos goud soek. Maar wat van ‘n digitale kommoditeit soos Bitcoin? Dit het met amper 10 persent in die afgelope sewe dae versterk en verhandel rondom 74 000 Amerikaanse dollar. Kosmos 94.1 Nuus het met Nikolai Tjongarero van Easy Sats gepraat. Hy gee 'n oorsig.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings