Nuus

Iran-oorlog: O wee vir rentekoerse


Listen Later

Suid-Afrika sal na verwagting Donderdag sy rentekoersbesluit aankondig, met ontleders wat geen rentekoersverlaging verwag nie te midde van onsekerheid weens spanning in die Midde-Ooste. Die land se repokoers staan tans op 6,75 persent, effens hoër as Namibië se 6,50 persent. Plaaslike ekonoom Gabriel Erastus sê inflasie sal waarskynlik onder die huidige omstandighede aanhou styg. Hy voer aan dat die Bank van Namibië moet oorweeg om sy rentekoerse te verlaag om die finansiële las op verbruikers in hierdie tydperk te verlig.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings