Kosmos 94.1

Iran skort gesprekke met VSA op


Listen Later

Iran het vredesonderhandelinge met die VSA opgeskort in protes teen die Amerika-gesteunde Israel se offensief in Libanon, berig CNN. Die Iranse minister van buitelandse sake, Abbas Araghchi, sê "ondubbelsinnige skending van die wapenstilstand op een front is 'n skending van die wapenstilstand op alle fronte", en Amerika en Israel sal verantwoordelik gehou word. CNN se nasionale veiligheidsontleder, Beth Sanner, sê verdere blokkades deur Iran en hernude gevegte met Amerika is nie uitgesluit nie:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1