Nuus

Iran-stilstand: Israel is die 'wild card'


Listen Later

Israelse premier Benjamin Netanyahu sê die skietstilstand wat bereik is met Iran sluit nie Libanon in nie al het Pakistan, wat dit bemiddel het, Libanon ingesluit. Israel is bekend daarvoor dat hy skietstilstand-ooreenkomste oortree en een van Netanyahu se hoof doelwitte is om Iran, wat hy as beduidende bedreiging vir Israel sien, plat te vee. Die voormalige direkteur van die Amerikaanse teenterrorisme sentrum Joe Kent sê die VSA moet bepalings aan wapenverkope aan Israel stel.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings