Nuus

Iran, VSA bereik eerste verstandhouding


Listen Later

Internasionaal en Iran en Amerika het Dinsdag in Geneve 'n verstandhouding bereik oor die belangrikste "rigtinggewende beginsels" in samesprekings wat daarop gemik is om hul kerngeskil op te los. Dit beteken egter nie dat 'n ooreenkoms op hande is nie, volgens die Iranse buitelandse sake-minister, Abbas Araqchi. ’n Amerikaanse amptenaar sê Iran sal in die volgende twee weke gedetailleerde voorstelle maak om gapings in die gesprekke te sluit. Araghchi het wel gesê dat die weg na 'n ooreenkoms begin is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings