Nuus

IRR stel staatsbestedingsplan voor


Listen Later

Die Instituut vir Rasseverhoudinge het 'n "Waarde vir Geld"-wetsontwerp voorgestel. Die nuwe voorgestelde wetsontwerp wil die manier waarop die regering staatsgeld bestee, verander. Dit sal die ingewikkelde punte-gebaseerde voorkeurstelsel met 'n enkele, deursigtige standaard vervang. Hermann Pretorius van die instituut sê die wetsontwerp behou beperkte en deursigtige gelykstaande voorkeure, soos bewese dienslewering, werksintensiteit, finansiële selfstandigheid en 'n kort rasgebaseerde oorganggelykheid in gevalle waar 'n bod van dieselfde waarde is:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings