OFM Nights

Is David Viviers Alleen vir Kersfees?!


Listen Later

17 Desember op kykNET om 20:00
’n Werkverslaafde vrou wat haar Kersgees verloor het, word vasgekeer saam met ’n man wat heel Kersfeesbedot is. Sy moet haar verlede konfronteer om weer die magic van Kersfees – en die lewe – te vind. Met Amalia Uys en David Viviers.
Ses splinternuwe speelfilms première hierdie feesseisoen op kykNET en bied perfekte vermaak vir die hele familie, van jonk tot oud. Vier van die flieks word op Dinsdagaande om 20:00 uitgesaai en twee op Saterdae, ook om 20:00.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

OFM NightsBy OFM