Boodskappe uit die Woord

Is gehoorsaamheid die moeite werd? - Hugo Weich, 21 November 2021


Listen Later

As jou hart reg is met God, en jy leef gehoorsaam aan Hom, is enige iets moontlik. En die seën en guns van God lê aan die anderkant van ons gehoorsaamheid. Ons is nie verantwoordelik vir die uitkoms nie, slegs die “regte harte” en gehoorsaamheid – God sal die res doen.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Boodskappe uit die WoordBy Harmonie Gemeente