Volle Evangelie Kerk Bronkhorstspruit

Is jy bereid?


Listen Later

Volle Evangelie Kerk Bronkhorstspruit bied aan: Is jy bereid? Is jy bereid om elke deel van jou lewe oor te gee aan God? Is jy gereed om jou dorp en kou land tot redding te bring? Ons moet elke dag ons kruis opneem en Jesus volg. Verandering begin by jou. Kom luister saam om uit te vind hoe ek kan verander en 'n vehouding met God en my medemens bou. Hoe kan ek verander en wat moet ek doen om God te eer. Mag die vrede van die Here saam met elkeen wees.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Volle Evangelie Kerk BronkhorstspruitBy Volle Evangelie Kerk Span