Kosmos 94.1 Landbou

Is rooivleis nog lewensvatbaar?


Listen Later

Daar bestaan kommer oor die lewensvatbaarheid van rooivleis produsente soos veral oorsese markte weg beweeg van vleis af. Daar is ook verskeie inisiatiewe regoor die wêreld om laboratorium vervaardigde vleisprodukte te produseer. Ons gesels met Koos van der Ryst, die Voorsitter van die Suid-Afrikaanse Rooivleis Produsente Vereniging oor die stand van sake.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1