
Sign up to save your podcasts
Or


Isaac van der Merwe is ‘n jong opkomende pianis. Hy het onlangs as solis opgetree, in ‘n opname van die Klavierkonsert no. 2 van Dmitri Shostakovich. Hy gesels met Terrance April oor die werk. Die werk word ook uitgesaai op RSG.
By RSGIsaac van der Merwe is ‘n jong opkomende pianis. Hy het onlangs as solis opgetree, in ‘n opname van die Klavierkonsert no. 2 van Dmitri Shostakovich. Hy gesels met Terrance April oor die werk. Die werk word ook uitgesaai op RSG.