Invloed Kerk | Preke

Jaar van Lig


Listen Later

Jesus roep ons om die lig vir die wêreld te wees, nie die wêreld te verander nie. Doen wat jy kan doen om iemand se oomblik te verlig. Skyn God se liefde. God sal jou lig gebruik om die wêreld te verander soos Hy goed dink. 2023...'n jaar van Lig. 

Boodskap deur Niel Beyleveld


___________ 


Hulp | Navrae | Skakel In: https://invloedkerk.org.za/toonbank/

Bydraes: https://invloedkerk.org.za/gee/

Preke: https://invloedkerk.org.za/preke/

Facebook: https://www.facebook.com/invloedkerk

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Invloed Kerk | PrekeBy Invloed Kerk