Met Hart en Siel

Jabulani


Listen Later

Adine Roode, direkteur en hoof van Jabulani Safari Lodge, kuier in die ateljee om meer te vertel oor dié wildreservaat in die groter-Kruger wat al meer as 20 jaar by die bewaring van olifante betrokke is. Daarna vertel digter, teoloog en skrywer, Prof. Cas Vos meer oor sy jongste digbundel, Wisselende Stemminge en skrywer, Elsa Winckler, gesels oor haar nuwe Christelike roman Engele in Kosmoslaan Met Hart en Siel
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Met Hart en SielBy Radio Pulpit