Die familie van Jean van Vuuren sê fondsinsamelingveldtogte gaan voort na die 65-jarige se dood weens newe-effekte van ‘n Covid-19 entstof.
Sy het die Guillain-Barrè-sindroom opgedoen kort na haar Covid-19 inenting en was as gevolg daarvan verlam. Latest news on our website