Die aktrise Kate Roothman is self 'n plaasmeisie van die Noordwes en die platteland is vir haar niks nuuts nie.
As die aanbieder van die gewilde kykNET-maatsoekprogram is sy reg om die pad aan te pak en 10 boere te help om liefde te vind in die komende seisoen van 'Boer Soek 'n Vrou'. Show page