Jacaranda FM

Jacaranda FM

By Jacaranda FM
Download on the App Store

All Jacaranda FM episodes

  • Asking For A Friend: Have people lost their manners?
    This week on Asking For A Friend, Anonymous didn’t have family or friend drama, but rather a general societal concern.

    They feel that people have lost all their manners in modern society.

    To find out whether this is true, 'Breakfast with Martin Bester' asked listeners to weigh in and share their opinions.
    23 min
  • NWU-studente "gatvol" vir slaggate in Potch
    Die studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) in Potchefstroom sê hulle het genoeg gehad van die slaggate in die studentedorp.
    AfriForum Jeug se PUK-tak het ’n nuwe “Gatvol-veldtog” geloods om geraas te maak oor die slaggate rondom die kampus.
    As deel van die aksie is ’n dringende brief aan die munisipale bestuurder van die JB Marks Plaaslike Munisipaliteit, Kgomotso Kumbe, gestuur.
    Die brief versoek dat tien spesifieke hoërisiko-slaggate in die dorp binne die volgende 30 dae reggemaak word.
    Om die munisipaliteit se aandag te trek, het studente op 16 April ’n protes gehou.
    Studente het in van die grootste gate gaan staan en die woord “Gatvol” op hul agterstewe uitgespel.
    2 min
  • Breakfast with Martin Bester vier Brendan Peyper se verlowing!
    Een van Suid-Afrika se gunsteling Afrikaanse kunstenaars, Brendan Peyper, het die goeie nuus gedeel dat hy en sy meisie, Marise van der Westhuysen, verloof geraak het.

    Die paartjie het pragtige foto’s van die spesiale oomblik op sosiale media gedeel.

    Volgens die plasing het Marise reeds op 15 April die ja-woord gesê.
    2 min