Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

Jaco Strydom gesels met Reggie Peace


Listen Later

Gee ons meer vredemakers soos Reggie Peace!

Meeste Suid-Afrikaners ken Reggie Peace as akteur en sanger. Maar hy word toenemend ook geken as skrywer. Sy eerste draaiboek is in 2021 verfilm en hy het ook al verhoogstukke geskryf. Sy boek, Vredemaker, het pas die lig gesien. 

En Vredemaker is ’n goeie titel, want Reggie het ’n manier om die vreemdste mense bymekaar te bring . . .

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco StrydomBy jacostrydom


More shows like Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom

View all
This American Life by This American Life

This American Life

91,293 Listeners

The Rugby Pod by The Ringer

The Rugby Pod

360 Listeners

The Rest Is Politics by Goalhanger

The Rest Is Politics

3,831 Listeners