Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jaco Strydom gesels met kerkmense en ander vreemde wesens oor eienaardige dinge . . . Die waarheid oor Suid-Afrika vandag (en oor kerkwees in die tyd van die ANC) is bruin en wit en swart, mooi en lel... more
FAQs about Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom:How many episodes does Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom have?The podcast currently has 97 episodes available.
August 17, 2026Deon Els, rugby kopdokter, dominee, vredemaker . . .Hulle noem hom die kopdoter van die Blitzbokke, die Springbok-sewespan wat onlangs gekroon is as wêreldkampioene. Deon Els is ook predikant by Helderberg Gemeente in Somerset-Wes waar hy saam met sy vrou en hulle twee dogters woon en hy het ’n PhD in Politieke Wetenskappe gefokus Konflikbestuur, die kuns van vredemaak. “Ek spot gereeld dat as ek langs die DHL Stadion staan dan verlang ek na die kerk en as ek by die kerk is dan verlang ek na die rugby . . ." Kyk uit vir artikel en fotos in KerkbodeBorg 'n bed in een van ons Echo-huise ...more31minPlay
July 19, 2026Jaco Strydom gesels met Frikkie Coetzee"Die groot gevaar is dat ons vandag wil onttrek en terugtrek en bedreig voel, terwyl die liefde van die Here ons juis oor grense vat. Wanneer ons oor grense beweeg, buite ons gemaksone, ontdek ons ’n nuwe wêreld saam met die Here . . ."Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise ...more39minPlay
June 15, 2026Rikus van Zyl, ’n dominee op die platteland“Ek wil nooit ’n dominee op die platteland wees nie!” Hoe baie moes ek dit al hoor. Of iets soortgelyks. Veral onder jonger dominees deesdae. Ja, hulle sien dalk nog kans vir “’n klein plekkie langs die see”, sal hulle dan opmerk — die roeping Kaap toe loop al sterker — maar nie sommer vir ’n klein plekkie in die Vrystaat of Noordkaap nie. “Ek sal gaan,” sê iemand, “maar net as ’n Engel self die boodskap bring.” Rikus van Zyl is ’n dominee op die platteland in die Vrystaat, op Edenburg, 80km suid van Bloemfontein, en sy oë blik as hy oor die bediening praat. Die platteland is in Rikus se murg. Hy onthou sy grootwordjare in Wesselsbron. Hulle was mielieboere, hy gereeld gaan visvang, elke aand was daar huisgodsdiens, Sondae as gesin kerk toe . . . daai tipe lewe. En toe gebeur ’n amper tragiese ding . . .Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise ...more19minPlay
May 18, 2026Jaco Strydom gesels met Santie en Henry Tyrer“Ja, so ons doen maar sulke goeters,” sê Santie Tyrer en lig haar skouers. Sy vertel van ’n vrou wie se man onlangs oorlede is: “Dit was ’n reënerige Dinsdag, en dis koud en die vrou is soos amper in ’n trans . . . jy weet. Maar dis maar hoe sy is. Om te oorleef. Want haar man het haar vreeslik . . "Hoop op wiele![email protected] Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode...more44minPlay
April 12, 2026Rudolph Scharneck, die vlieënde domineeRudolph Scharneck is ’n dominee wat graag die misterieuse stiltes van die hoogtes opsoek. Soms vind hy dit in die wilde vrede van hoë bergpieke, ander kere in die klank van die wind wanneer sy gemotoriseerde sweefgtuig die ideale hoogte bereik en hy uiteindelik die enjin kan afskakel . . .Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise...more18minPlay
March 15, 2026Jaco Strydom with Mike and Megan Ribbens 20 years ago they moved from the USA to Africa . . .“I enjoy God's abundant goodness in South Africa through great people, majestic landscapes and animals, and top-tier food, wine, and coffee. I am recharged by a meaningful conversation, trying a new vibey restaurant, and having a braai with friends as well as strangers,” says Mike . . . Kerkbode ...more1h 3minPlay
February 13, 2026Jaco Strydom gesels met Sané Leach“Waarom doen jy dit?” vra ’n besoeker. Sy was ’n welaf vrou, onthou ek, uit die Ooste van Pretoria. En ’n mens kan haar vraag verstaan. Dit was waarskynlik moeilik om te glo dat iemand doelbewus sal kies om die tipe lewe te leef . . .Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise...more25minPlay
January 19, 2026Annatha Nel is dominee weerskante van die OranjeAnnatha is ’n besige dominee en ’n entrepreneur. Sy het onder andere ’n skoenwinkel, Voetspore van Hoop, en haar man boer . . .Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode Borg 'n bed in een van ons Echo-huise...more31minPlay
November 30, 2025Hendrico Ockhuys se bediening in YsterplaatHendrico Ockhuys is deesdae ietwat van ’n legende in die Kaapse kerkomgewing, ’n mens loop hom orals raak. “Ek woon in Ystrplaat by Isibindi. Ons “huis” is uniek want dit is gebou op die verhoog van die kerksaal, my kamer is agter die verhoog in die aantrek kamers — omdat ek te dramaties is om op die stage te bly,” lag hy. Hy is ’n leier by die koshuis op die terrein vir jongmense in nood, help by die nasorg-projek en is verantwoordelik vir die hawelosebediening. Onder andere. Henrico is ’n besige man . . .Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode...more15minPlay
November 17, 2025Sanré Benadé, die dominee wat groot dinge met min regkryDie vroeë kerk het die gawe gehad om baie te doen met min, en dis iets wat die groter kerk vandag ook by Sanré Benadé kan leer . . .Kyk uit vir artikel en fotos in Kerkbode...more31minPlay
FAQs about Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom:How many episodes does Moeilikheid is ons besigheid! met Jaco Strydom have?The podcast currently has 97 episodes available.