Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Jaco Thom se podcast:How many episodes does Jaco Thom se podcast have?The podcast currently has 150 episodes available.
May 23, 20201 Pet 1:1-2 Suurstofdief of Koningskind?Ons is deur Christus se bloed losgekoop. Dit het implikasies vir hoe ons oor onsself dink en hoe ons leef....more30minPlay
May 21, 2020Hand 1:9-11 Waar is Jesus nou?Jesus se hemelvaart het sy posisie verander. Wat beteken dit prakties vir ons?...more20minPlay
May 15, 2020Ps 77 Waar is God as ek Hom nodig het?God is by ons, maar ons mis sy teenwoordigheid omdat ons op die verkeerde plekke na Hom soek....more30minPlay
May 08, 2020Ps 23:5 U laat my by 'n feesmaal aansitDie lewe word 'n fees as jy die Here se teenwoordigheid raaksien....more27minPlay
May 03, 2020Ps 23 Die Here is my herder'n Mens kom nie niks kort as jy alles het wat jou hart begeer nie. Jy kom niks kort nie wanneer jy ontdek dat die Here by jou is en dat Hy vir jou sorg....more32minPlay
April 26, 2020Ps 27 Wag op die Here!Geloof is nie ’n kitsoplossing vir al jou probleme nie. Geloof is om in jou nood na God te vlug en in sy teenwoordigheid jou troos en krag te kry, in die verwagting dat Hy op sy tyd vir jou die uitkoms sal gee....more40minPlay
April 12, 2020Paasfeesdiens 12 April 2020Kol 2:20 - 3:4 Die opstanding beïnvloed ons hele bestaan...more23minPlay
FAQs about Jaco Thom se podcast:How many episodes does Jaco Thom se podcast have?The podcast currently has 150 episodes available.