Ons doel - Ons wil die Afrikaner boervolk se geskiedenis, herkoms en tradisies laat voortleef deur van dorp tot dorp te reis en met elke dorpie wat ons besoek bring ons die kultuur en geskiedenis van daardie dorpie weer terug na jou, ons luisteraar!
Die Afrikaner boervolk het so ‘n ryp geskiedenis en herkoms! Ons gaan met interressante mense gesels, videos en stories deel, maar ook praat oor plaasveiligheid, plaasmoorde en statistieke met jou deel.