
Sign up to save your podcasts
Or


Vaal Stereo TOP 20 aangebied deur Jacques Leo en moontlik gemaak deur AAMSA Produksies.
Vaal Stereo TOP 10 aangebied deur Jacques Leo en moontlik gemaak deur AAMSA Produksies.
Vaal Stereo TOP 10 aangebied deur Jacques Leo en moontlik gemaak deur AAMSA Produksies.
Driesa Burger en Jacques Leo is weer besig met nog 'n episode van Anderkant die Plaashek. Ons stel die nuwe inset van Wouter Woef bekend aan ons luisteraars!
Hierdie week kuier ons in Bloemhof, kom luister gerus saam na al die lekker inligting en stories vanuit die dorp.
Driesa besoek ook Bloemhof dam en die wildreservaat.
Driesa besoek Hoërskool Klerksdorp en gesels met onderwysers oor die skool wat 100 jaar oud is!
Driesa en Jacques kuier hierdie week in Potchefstroom en Klerksdorp waar hulle met verskeie persone gesels.
Driesa besoek Viljoenskroon waar sy by oom Jan en tannie Trix tuisgaan en leer hoe om botter en brood te maak, verder ontmoet sy die inwoners van Viljoenskroon.
Jacques doen 'n onderhoud met oom Nico Moolman - befaamde skrywer van boeke waarvan the Boer Whore een is.
Driesa Burger het die dorpie Parys in die Vrystaat besoek en met verskeie mense onderhoude gehad. Luister lekker saam en besoek ons webblad by www.anderkantdieplaashek.co.za of ons youtube kanaal by https://www.youtube.com/channel/UCxxM3e-MunqZKc99Qo3ObNA
Anderkant die Plaashek is ‘n radio-produksie saamgestel deur AAMSA vir RADIO SUID AFRIKA in samewerking met die TLU-SA.
Ons doel - Ons wil die Afrikaner boervolk se geskiedenis, herkoms en tradisies laat voortleef deur van dorp tot dorp te reis en met elke dorpie wat ons besoek bring ons die kultuur en geskiedenis van daardie dorpie weer terug na jou, ons luisteraar!
Die Afrikaner boervolk het so ‘n ryp geskiedenis en herkoms! Ons gaan met interressante mense gesels, videos en stories deel, maar ook praat oor plaasveiligheid, plaasmoorde en statistieke met jou deel.
Kom volg ons op ons reis deur Suid Afrika en kuier saam met ons by elke dorpie en sy mense in die land.
Anderkant die plaashek word elke saterdagmiddag om 16:00-18:00 uitgesaai en weekliks om 05:00-07:00 op ‘n woensdagoggend herhaal.
From the publisher's feed