Klanktoets

Jako Meyer versit berge met sy nuwe enkelsnit!


Listen Later

Op 21 Februarie 2025 vrystel JAKO MEYER sy splinternuwe enkelsnit, 'N MAN EN 'N BERG. Dit is sy eerste vrystelling van 2025 en volg op sy suksesvolle enkelsnit 'Ballito'. Die lied, geïnspireer deur JAKO se tyd in die natuur, reflekteer op die berg wat ons as mense skep en saam dra. 'N MAN EN 'N BERG is vol diep lirieke en het JAKO se kenmerkende styl van sterk beelde en melodieë.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KlanktoetsBy OFM