GROOTfm 90.5

Jan Blohm - Tot daar waar die lig is


Listen Later

Jan Blohm kuier op #MIRRAG met Annelie Bouwer om te gesels oor sy nuwe album, ‘Tot daar waar die lig is.’🎶✨
Jan praat baie openlik op hierdie album oor die maniere waarop hy probeer het om pyn stil te maak en die rol wat Geloof nou in sy lewe speel.
Hy erken dat die, die mees eerlike weergawe van Jan Blohm tot op hede is en dat hy wil hê mense moet weet dat daar hoop is. 💝
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5