Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek is uit Handelinge 8 oor die Here se eer in en deur gewone mense se lewens. Spektrum Podcasts