Afgodery, Sonde, Redding en Post-Modernisme
Wherefore, my dearly beloved, flee from idolatry. 1 Corinthians 10:14
#Definition of IDOLATRY: image-worship or divine honour paid to any created object.
#Paul describes the origin of idolatry in Romans 1:21-25 : men forsook God, and sank into ignorance and moral corruption ( 1:28 ).
When we shrink God, imagining that it is His job to serve our tribal aspirations rather than our job to serve Him and to strive for the elevation of His world, that is a form of idolatry. Lee Weissman
"It is nothing less than self-idolatry to conceive that we can carry on even the ordinary matters of the day without His counsel" - Charles Bridges
Die gesig van ‘n desperate man of vrou op soek na kos, werk, genesing of bevryding raak mens diep. Die diep soeke na aanvaarding, liefde, erkenning, sin en betekenis maak ons as mens baie broos, en kwesbaar.
Ons het nog nooit so baie redders (saviors) gehad nie. Produkte, programme, diëte, spirituele reistogte, oefeninge, selfs klere, selfone en rekenaars word aan jou verkoop, oor hoe dit jou gaan laat lekker voel! Starbugs verklaar ons verkoop nie koffie nie, ons verkoop die lekker salige gevoel wanneer jy in ons winkels kom en koffie drink. Miljoene gelowe, aanbidding rituele, en geestelike ghoeroes, en selfs die taliban ‘n terroriste groep maak volgelinge omdat jongmense soekend is na meer.
Daar is al sedert die skepping ‘n stryd tussen afgodery en ware aanbidding. Die eerste sonde van ongehoorsaamheid was inherent die wegdraai van die ware God na ‘n ander god. Paulus het dit verstaan verduidelik dit baie mooi: “die heerlikheid van die onverganklike God verander in die gelykvormigheid van die beeld van ’n verganklike mens en van voëls en viervoetige en kruipende diere.” Rom 1:18-32
Geen mens kan neutraal staan nie, ons is gemaak om te aanbid, om te dien, om na te volg. Jy aanbid of die Ware Skepper God, af afgode.
Selfs die atheis wat selfvoldaan verklaar; “Christenskap is vir mens wat ‘n kruk nodig het” wys op sy self-aanbidding, selfbeskikking, en self-redding. Om ons weerbaarheid, afhanklikheid, kwesbaarheid en broosheid te erken dui nie op ons swakheid nie, maar ons realisme. Selfs in geneeskunde word iemand as nie-behandelbaar beskryf, wat nie toewillig tot die rehabilitasie proses nie.
Die wortel van verslawing is, ondervoeding en die mens se eie pogings om vol te word, op hulle eie manier.
Self-aanbidding is vandag die afgodery van ons tyd. Selfies, self-beheptheid, selfgerigtheid, en selfhelp godsdiens. Self-help is die benaming van die katogorie boeke, dvd’s, en hulpmiddele vir die mens, deesdae in boekwinkels. “Die Here help die mens wat homself help” is die mantra van die hedendaagse kultuur.
This form of idolatry is known as Hedonism – or the worship of self as god (Pro 22:15; Rom 1:21-25). As such it operates by the belief that our highest good, goal, priority and purpose in life is to seek to the glory of oneself - and that through the pursuit of pleasure (or the avoidance of personal pain). Hedonism - or the principle of hedonism, is frequently alluded to in many of the bible’s words/phrases (covetous, folly, flesh, selfish ambition, pleasure, passion, sensuality, lovers of self, lovers of pleasure, appetite, their god is their belly, deceitful desires, glutton, drunkard). Hedonism is a direct attack on the first commandment (Exo 20:3) and (as should be expected) a very serious capital crime (Exo 22:20). Knowing then how to diagnose when a Christian is living for self (pleasure/fun) is key to avoiding/preventing the charge of hedonistic idolatry
Die moderne mens soek hulle heil en verlossing in romantiese verhoudinge, beroep sukses, materiële besittings, aansien, volgelinge op sosiale media, wat meebring dat ons onsself dryf, ons is hard op onsself, ons jaag, ons raak verslaaf, ons is angstig, desperaat, ons kompeteer.
Soos die mensdom die skepping begin aanbid, in plaas