HOEKOM DIE REGTE VRIENDE NOODSAAKLIK IS.
Hoe om die regte vriende te maak en hulle te behou!
Onlangs op ’n internasionale platform saam met Trevor Noah, het die bekende spreker en leierskap spesialis Simon Sinek verras met sy huidige fokus. Hy het beklemtoon hoe belangrik "die behoud van kwaliteit vriendskappe" vir hom geword het, veral namate sy lewe met roem besiger geword het. Wat verrassend was, is hoe hierdie prioriteit vir hom mettertyd gegroei het, eerder as om af te neem. Beide Trevor en Simon het benadruk dat dit ’n doelbewuste keuse vir hulle geword het om meer kwaliteit tyd met hul vriende deur te bring, ten spyte van hul besige skedules.
Baie mense het oor die laaste tyd vriende verloor wat as gevolg van die uitdagings van die lewe vervaag het. Mag ons weer veg vir die behoud van die regte vriende!!