Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema:” Blaas moed in ander” uit 1 TESSALONISENSE 5:11 NLV
"Daarom, soos julle reeds doen, moet julle aanhou om mekaar moed in te praat en geestelik op te bou." Spektrum Podcasts