Kosmos 94.1

Jarvis kan vandag geskiedenis maak


Listen Later

Die Suid-Afrikaner Casey Jarvis het ’n kans om geskiedenis te maak by die DP World-toer wanneer die Johannesburg Ope vandag by die Houghton-gholfklub begin. Die 22-jarige Jarvis wat agtereenvolgende seges behaal het in die Kenia Ope en Suid-Afrikaanse Ope, kan by gholfreuse soos Nick Faldo en wyle Seve Ballesteros aansluit as die enigste spelers wat drie agtereenvolgende oorwinnings in die DP World-toer behaal het. Jarvis sê hy wou nog altyd die Johannesburg Ope wen:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1