Vat jy houe wat jy nie verdien nie? Ly jy al is jy onskuldig? Selfs in die donker en moeilike tye kan ons bly HOOP! Jeremia 15:15 sê: "U weet alles, Here: dink aan my, neem my onder u sorg".