SA Gemeente Londen Preke - audio

Jesaja 43 (audio)


Listen Later

Ons staan altyd aan die begin van ‘n nuwe jaar voor massiewe uitdagings. Gewoonllik groot planne, goeie voornemens... kans om weer te begin...
Die uitdaging vir ons as gemeente - maar ook vir elke mens - is om opnuut te vra: Hoe gaan ons hierdie jaar leef? Wat gaan vanjaar anders maak? Wat moet die Here in hierdie jaar nuut maak?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn