
Sign up to save your podcasts
Or


Is Jesus nog genoeg? Of volg jy Hom net vir wat jy by Hom kan kry? Ons lewe in ‘n tyd waar mense Jesus wil ken, omdat Hy ons sal beskerm, seën, genees ens. Dis asof ons meer belangstel in die plus gedeelte as in Jesus self. Leer hoe om weer verhouding met Jesus te bou sonder die plus.
By Invloed KerkIs Jesus nog genoeg? Of volg jy Hom net vir wat jy by Hom kan kry? Ons lewe in ‘n tyd waar mense Jesus wil ken, omdat Hy ons sal beskerm, seën, genees ens. Dis asof ons meer belangstel in die plus gedeelte as in Jesus self. Leer hoe om weer verhouding met Jesus te bou sonder die plus.