Vandag kyk ons in diepte na die betekenis van Jesus se opstanding vir ons vandag teen die agtergrond van die Joodse fees (van die ongesuurde brode) waartydens dit plaasgevind het.