SA Gemeente Londen Preke - audio

#Jesus - Week 2


Listen Later

Wie is Jesus? “Hy is die Lig vir die wêreld. Wie Hom volg sal nooit in duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.” Joh 8:12.
Hoekom glo jy Jesus en hoekom volg jy Jesus? Niks is belangriker as jou antwoord op hierdie vraag nie. Jesus se belofte is om ons uit duisternis uit te lei en lig te bring in ons lewens. Dit gee lewe. En ons volg Jesus om hiervan te getuig!
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn