SA Gemeente Londen Preke - audio

#Jesus - Week1


Listen Later

As Johannes die Doper vir Jesus sien, dan sê hy in Johannes 1:29 “Daar is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem.”
Wie was Jesus? Die Lam wat geslag moes word, sodat ons vry kan word. Hy sterf om ons sonde weg te neem, om volledig daarvoor te betaal. Om Jesus te volg beteken dat jy glo dat Hy jou sonde wegneem. En sy uitnodiging is: “Kom saam, dan sal julle sien!” – of in ander woorde: “Volg My!” - Joh 1:39
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn