Nuus

Jeug sokkertoernooi vind die naweek plaas


Listen Later

Die Julinho Athletic Sokker-akademie sal sy hoogs verwagte jeug sokkertoernooi aanbied van Vrydag tot Sondag by die Akademie Sokker Arena in Rieckmannstraat, Pionierspark. Die toernooi spog met Ino Harith Capital en Demshi Investment Holdings as die hoofborge. Jong spelers van onder-7 tot onder-17 sal vaardigheid, spanwerk en sportmanskap tydens 'n opwindende naweek van sokker ten toon stel. Kosmos 94.1 Nuus het met die voorsitter van die akademie, Isac Tjombonde gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings