Kosmos 94.1

Jeugdag: SA het volhoubare oplossings nodig


Listen Later

Die Wits-debatvereniging vra realistiese en volhoubare oplossings vir Suid-Afrika se maatskaplik-ekonomiese uitdagings terwyl die land Jeugdag herdenk. Die voorsitter, Thandolwethu France, het aan SABC News gesê baie jongmense het vertroue verloor omdat regeringsingrypings dikwels nie die oorsake van werkloosheid en ekonomiese uitsluiting aanspreek nie. France voer aan korttermyn-werksprogramme is onvoldoende en bepleit meer belegging in volhoubare ekonomiese geleenthede:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1