Nuus

Jeugontwikkelingsfonds befonds reeds 211 projekte


Listen Later

Die Nasionale Jeugontwikkelingsfonds van 500 miljoen Namibiese dollar is in 2025 van stapel gestuur. Dit het ten doel om jong entrepreneurs van 18 tot 45 jaar oud te bemagtig deur bekostigbare, kollateraalvrye lenings teen rentekoerse van tussen 2 persent en 4 persent te verskaf. Kosmos 94.1 Nuus het met die finansministerie se woordvoerder Johnathan Swartz gepraat wat 'n opdatering gee.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings