Hoekom voel dit altyd vir my ek soek mooi girls tot ek hulle kry, dan voel dit vir my ek verdien hulle nie, ek sit my standards hoër as wat ek myself sien, dit voel rerig ek sal nooit ooit gelukig wees nie en dat my insecurities die rede is vir my besitlike jaloesie