
Sign up to save your podcasts
Or


Terrance April besoek Joburg Ballet en vind meer uit oor hulle opkomende produksie van Die Neutekraker. Hy gesels met die regisseur en choreograaf Angela Malan, en een van die dansers Alice le Roux.
By RSGTerrance April besoek Joburg Ballet en vind meer uit oor hulle opkomende produksie van Die Neutekraker. Hy gesels met die regisseur en choreograaf Angela Malan, en een van die dansers Alice le Roux.