Kosmos 94.1

Joburg sloop 23 onwetigge strukture in middestad


Listen Later

Die burgemeesterskomiteelid vir groepkorporatiewe- en gedeelde dienste by die Stad Johannesburg, Sithembiso Zungu, sê onwettige handel bly 'n groot uitdaging in die middestad. Sy kommentaar volg ná die sloping van 23 onwettige strukture in Smallstraat tydens die stad se "Herwin die Stad"-veldtog. Hy het in 'n onderhoud met SABC News beklemtoon dat die strukture sonder goedkeuring gebou is, tot veiligheidsrisiko's en misdaad lei, asook toeganklikheid in die Johannesburgse middestad verhinder:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1