Spektrum

Joggie du Toit oor 40 Days for Jesus


Listen Later

Johann Els gesels met Joggie du Toit. Hy het vroeer vandag ‘n riller van ‘n Chemietoets geskryf, maar die man het groot planne vir Matrieks. Hy reel ‘n 40 Days for Jesus op Loftus Versveld vir die 28ste Julie, en ons wil weet wat daaragter steek. Spektrum Podcasts
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpektrumBy Radio Pulpit