Johannes maak vir ons duidelik dat geheime Christenskap nie sal deug nie. Dit is dikwels vir ons ’n uitdaging as Christene, om ons dissipelskap geheim te hou of te offer op die altaar van “sosiale aanvaarding”.