
Sign up to save your podcasts
Or


Die ete van die Here, of Nagmaal, is altyd spesiaal. Dis ‘n geleentheid waar geloofsbroers en -susters saam om die tafel sit en terug dink aan die kruis en ook die leë graf. Dis ‘n feesgeleentheid juis omdat Jesus jou en my duur gekoop het en daarom kan ons saam sê en bid: “Ons Vader”. Dis ‘n voorreg om deel van ‘n geloofspan en geloofsfamilie te wees waar elkeen mekaar liefhet, aanvaar en saam woeker en ‘n verskil maak in hierdie wêreld. Wees deel van hierdie tyd van refleksie en ook fees. Wees deel van hierdie fees saam met ander.
By KerksondermureDie ete van die Here, of Nagmaal, is altyd spesiaal. Dis ‘n geleentheid waar geloofsbroers en -susters saam om die tafel sit en terug dink aan die kruis en ook die leë graf. Dis ‘n feesgeleentheid juis omdat Jesus jou en my duur gekoop het en daarom kan ons saam sê en bid: “Ons Vader”. Dis ‘n voorreg om deel van ‘n geloofspan en geloofsfamilie te wees waar elkeen mekaar liefhet, aanvaar en saam woeker en ‘n verskil maak in hierdie wêreld. Wees deel van hierdie tyd van refleksie en ook fees. Wees deel van hierdie fees saam met ander.