
Sign up to save your podcasts
Or


Ek en jy is uitgekies? Met al ons verkeerde keuses, skewe verledes en tekortkominge? Ja, “ jy is op jou naam geroep. Jy is Myne”. Vra vir Moses met al sy verskonings. Leer by Dawid na al sy droogmaak. Om nie te praat van Paulus wat Jesus se volgelinge vervolg het nie. Kom kry hoop. Hoor weer opnuut God se hartklop vir jou. Ja, jy is uitgekies!
By KerksondermureEk en jy is uitgekies? Met al ons verkeerde keuses, skewe verledes en tekortkominge? Ja, “ jy is op jou naam geroep. Jy is Myne”. Vra vir Moses met al sy verskonings. Leer by Dawid na al sy droogmaak. Om nie te praat van Paulus wat Jesus se volgelinge vervolg het nie. Kom kry hoop. Hoor weer opnuut God se hartklop vir jou. Ja, jy is uitgekies!