Johannesburg Filharmonies se laaste twee winterkonserte
Die Johannesburg Filharmoniese Orkes is tans besig met hulle winterseisoen. Musikant Magda de Vries vertel vir Terrance April wat te hoor is in die laaste twee konserte.